Spoorloos - Riana Mouton - Google knygos
Alex Cloete is kwaad vir die lewe. Hy het nie geld nie, nie rigtingnie, en sy geliefde seun, Zander, woon by sy ma, Mercia, vervan hom af. Wanneer Mercia in baie verdagte omstandighedesterf en die kind wegraak, kry Alex lewe en rigting.